De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Godsdiens word steeds gesien as iets verdag en onbetroubaar, en die Kerk word streng gereguleer. Polisie-klopjagte, waarneming en die belslaglegging op Christelike materiaal is algemeen in Turkmenistan. Om van Islam tot Christenskap te bekeer kan tot gewelddadige vervolging en verstoting lei vanaf die familie en gemeenskap.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid asseblief vir meer godsdiensvryheid en vir Christene om dapper te wees wanneer hulle die Evangelie verkondig. Bid dat die Kerk sal groei ten spyte van die bedreigings wat gelowiges daagliks in die gesig staar. Bid vir Christene wat deur hul gesinne vewerp is weens hul geloof in Jesus.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google