De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Afgesien daarvan dat Mexiko ʼn Christenmeerderheid het, is vervolging steeds ʼn probleem. Die ongelykheid in Mexiko, dryf baie mense om betrokke te raak by georganiseerde misdaad. In baie plekke het bendes en sindikate beheer oor amptenare en instansies, en dit sluit die Kerk in. Dit blyk of geweld in Mexiko toeneem, namate die aantal interne ontwortelde mense styg – in was daar 8 000, teenoor die 287 000 in 2015.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat diegene wat betrokke is by dwelmsindikate ontvanklik sal wees vir die Evangelie. Bid vir voorsiening vir die Christene in Mexiko wat nie toegang het tot kerkdienste nie of uit hulle gemeenskappe verban is. Bid vir die beskerming van gelowiges wat in gevaarlike gebiede in Mexiko woon.


Download ppt "DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google