De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Sedert die Arabiese Lente in 2011, het Libië nie ʼn regering wat volkome funksioneer nie. Christene is kwesbaar terwyl verskeie ekstremistiese groepe, insluitende die Islamitiese Staat, om beheer veg. Vervolging en gewelddadige aanvalle teen Christene het toegeneem. In 2017 is talle buitelandse Christenwerkers ontvoer en as slawe verkoop.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat die wreedaardige dade van die Islamitiese Staat daartoe sal lei dat meer mense sal soek na ons liefdevolle God. Bid dat die Christene in Libië krag sal hê om elke dag vir Jesus te leef. Bid dat talle ongelowiges tot bekering sal kom deur Arabiese Christen-webblaaie en TV-programme wat uitgesaai word in Libië. Bid dat hulle ook geestelike ondersteuning sal vind, sowel as toegang tot God se Woord.


Download ppt "DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google