De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18."— Transcript van de presentatie:

1 Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18

2 RUS Alida Bothma

3 Menslike behoeftes – Satura
prestasie enstase ekstase

4 “Niemand is met ander mense, of in enige plek of enige tydperk, tuis as hy nie met homself tuis is nie” – Marthinus Versfeld

5

6 “Jesus wag altyd vir ons in die stilte
“Jesus wag altyd vir ons in die stilte. In daardie stilte luister Hy na ons, daar praat Hy met ons siel en daar sal ons Sy stem hoor. In stilte vind ons nuwe krag en ware eenheid. Die krag van God om alles goed te doen, word ons s’n. Die eenheid van ons gedagtes met Sy gedagtes, van ons gebede met Sy gebede, ons dade met Sy dade, ons lewe met Sy lewe. “ (Moeder Teresa)

7 HOOR: Jesaja 30:8-18 “Julle krag lê in stil wees en vertroue hê.”
Israel se mislukte roeping om in ’n lewende verhouding met God te leef as pelgrimsbestemming vir die nasies Afgodery Verkeerde politieke vennootskappe Gebrek aan sosiale deernis God droom steeds oor ons as blywende ontmoetingsplek vir die nasies

8 Dink aan jou eie lewe Jou roeping Jou uitdagings Jou keuses

9 HOOR Lees Mediteer Bid Geniet

10 LEEF: BESPREEK Evarings Vrae

11 Opmerkings oor Jesaja “Julle krag lê in stil wees en vertroue hê.” (vers 15) “Dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou.” (vers 18) “Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou ‘n stem hoor sê: Hier is die pad, loop hierlangs.” (vers 21)

12 Opmerkings oor Lectio Divina
Netwerk van verbintenisse met God God trek jou in Sy lewe in “Readers become what they read” Intens persoonlik Intens relasioneel


Download ppt "Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18."

Verwante presentaties


Ads door Google