De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie."— Transcript van de presentatie:

1

2 Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie.
DIE #33 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie. Christene is in die minderheid en word met agterdog dopgehou. Om tot Christenskap te bekeer is verbode. Om die Evangelie te versprei of iemand na ʼn kerkdiens te nooi, kan lei tot arrestasie. Christene word dikwels lenings en werksgeleenthede geweier, wat die alledaagse lewe moeilik maak.

3 Bid dat die Bhoetanese Kerk verenig sal bly ten tye van vervolging.
BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid dat die Bhoetanese Kerk verenig sal bly ten tye van vervolging. Bid dat Christenbekeerlinge in Bhoetan vreugdevol sal bly in die aangesig van druk om hul geloof te versaak. Bid dat die Here die harte van die land se Boeddhiste sal verander en hul ontvanklik sal maak vir die Evangelie.


Download ppt "Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie."

Verwante presentaties


Ads door Google