De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

God het nie witbroodjies nie!

Verwante presentaties


Presentatie over: "God het nie witbroodjies nie!"— Transcript van de presentatie:

1 God het nie witbroodjies nie!
Sondag, 24 Februarie 2019 Welkom in die Erediens Tema: God het nie witbroodjies nie! Teks: Lukas 19:1-10 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

2 Gebed

3 Vrede vir jou…

4 Die Here het nie witbroodjies nie…

5 “Toe het Petrus aan die woord gekom en gesê: “Waarlik ek begryp nou eers dat God nie onderskeid maak nie…” (Handelinge 10:10:34)

6 Witbroodjie???

7 62% van ouers het ‘n gunsteling kind
Wetenskaplike van mening dat alle ouers ‘n gunsteling kind het en die wat sê dit is nie waar nie, jok!

8 Die Here tref nie onderskeid nie!

9 Die Here roep elkeen op sy/haar naam en sê: “JY IS MYNE”!

10 Skriflesing: Lukas 19:1-10

11 1. Aanvaarding

12 “Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus, kom gou af , want Ek moet vandag in jou huis tuis gaan.” (Lukas 19:5)

13 Die Here het nie witbroodjies nie…

14 Streef jy daarna om dieselfde gesindheid as Jesus te hê???

15 Leef ons volgens ons naam?
Ons naam is “Christen” = Om Jesus na te volg…

16 2. God sien JOU raak!

17 Jy maak vir my saak, Ek gee om…

18 DAAR IS NêRENS-NêRENS WAAR GOD SE LIEFDE EN GENADE JOU NIE SAL RAAK SIEN EN KOM HAAL NIE

19

20 Ek sien jou raak, maar sien jy MY raak???

21 Gebed

22 Dankoffers

23 Afkondigings en voorbidding

24 Ontvang die Here se ryklikste seën

25 Amen


Download ppt "God het nie witbroodjies nie!"

Verwante presentaties


Ads door Google