De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #19 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
In hierdie Kommunistiese nasie word Christenskap uitgemaak as ʼn Westerse invloed en word gelowiges dikwels gesien as ʼn bedreiging. Vervolging is meer algemeen in die platteland, en familie en ander lede van die gemeenskap is gewoonlik die vervolgers. Christene word baie keer uit hul gemeenskappe geskop en gedwing om vir maande, selfs jare, in die oerwoud te bly voordat hulle ʼn nuwe tuiste kan vind.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir Christene in Laos om dapper te wees wanneer hulle hul geloof te deel, ten spyte van die druk wat hulle ervaar vanaf die regering en gemeenskap. Bid vir nuwe gelowiges om sterk te staan in Christus, en om vas te hou aan Sy beloftes. Bid vir Christene wat gedwing is om uit hul gemeenskappe te vlug, dat hulle sal volhard en ook hul troos en vrede in God vind.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google