De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.

Verwante presentaties


Presentatie over: "In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme."— Transcript van de presentatie:

1

2 In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.
THE 44ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme. Dit maak die lewe moeilik vir diegene wat Boeddhisme verlaat om ʼn volgeling van Jesus te word. Christenbekeerlinge word beskou as volksverraaiers. Monnike en plaaslike owerhede monitor hul aktiwiteite. Christene word selfs toegang tot water en elektrisiteit geweier.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir diegene wat haat verkondig, dat hulle God se liefde sal teëkom. Bid vir kerkleiers om hul krag van die Here te kry wanneer hulle uitgeput is. Bid dat die plaaslike Kerk ʼn dapperheid sal hê om die Evangelie met hul vervolgers te deel.


Download ppt "In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme."

Verwante presentaties


Ads door Google