De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën."— Transcript van de presentatie:

1

2 Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
DIE #30 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Dis ʼn stryd vir bekeerlinge om as Christene erken te word deur die wet. Hulle kan ook hul werke verloor weens hul geloof. Vervolging word dikwels weggesteek agter geslote deure. Dit kom meestal van ʼn familielid of ʼn eggenoot af. Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën. Bekering tot Christenskap is ʼn keuse met gevolge in Tunisië.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat die Here, die leed wat die vyand beplan ten goede sal laat mee werk vir die Kerk in Tunisië. Bid dat die Heilige Gees jong Christene sal bemoedig dat hulle steeds hoop en ʼn toekoms het, ten spyte van vervolging. Bid dat Christene dapper sal wees en dat hulle Jesus met Moslems sal deel.


Download ppt "Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën."

Verwante presentaties


Ads door Google