De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Baie Christene vlug uit die land weens die druk.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Baie Christene vlug uit die land weens die druk."— Transcript van de presentatie:

1

2 Baie Christene vlug uit die land weens die druk.
DIE #13 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Elke Malediver moet ʼn Moslem wees. Enigiemand wat Islam verlaat, verloor hul burgerskap. Dis onwettig om tot Christenskap te bekeer, en om as ʼn kerkgemeenskap byeen te kom is feitlik onmoontlik. Daar is geen godsdiensvryheid, of ʼn volledige Bybel in die plaaslike taal beskikbaar nie. Baie Christene vlug uit die land weens die druk.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat geheime gelowiges in die Maledive mekaar sal vind, sodat hulle byeen kan kom en mekaar kan bemoedig. Bid dat Malediviese Christene kreatiewe maniere sal vind om die Bybel te lees, ondanks die feit dat dit verbode is. Bid vir die talle Maledivers wat wil vlug weens hul ingeperkte vryheid. Bid dat hulle ware vryheid in Jesus Christus sal vind.


Download ppt "Baie Christene vlug uit die land weens die druk."

Verwante presentaties


Ads door Google