De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die lewe in Kazakstan word hewig beïnvloed deur Islamitiese standaarde en wette. Baie burgers glo dat “om Kazak te wees, is om Moslem te wees”. As gevolg hiervan word diegene wat kies om Islam te verlaat en Jesus te volg, geïsoleer van hulle gemeenskappe. Daar is ongeveer 15 000 Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond wat in Kazakstan woon. Baie van hulle loop die gevaar om opgesluit te word deur hulle families.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir diegene in Kazakstan wat in die tronk is of geteister word omdat hulle Islam verlaat en kies om Christus te volg. Bid dat hulle die krag sal hê om te volhard, en die liefde van Christus sal hê om hul vervolgers te vergewe. Bid dat diegene in magsposisies se harte sag sal word teenoor gelowiges. Bid dat hulle ʼn begeerte sal hê om Jesus te ontmoet.


Download ppt "DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google