De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Islam is die staatsgeloof en oorheers die samelewing, asook die politieke en die regstelsel. Daar word aanvaar dat alle burgers Moslem is. Alle staatskole bied Islam as vak aan. Alhoewel Oman baie min geweld teenoor Christene toon, is die druk hoog. Christene word ondervra, en indien hulle nie ophou met byeenkomste nie, kan hulle hul werk en huise verloor.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir die Kerk. Alhoewel hulle klein is, kan hulle op ‘n kragtige manier gebruik word in Oman. Bid dat Christene sal voortgaan om die Here te dien te midde van moeilike omstandighede. Bid dat nuwe gelowiges gedissiplineerd sal wees in hul wandeling met Jesus gedurende swaarkry.


Download ppt "THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google