De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #6 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Soedan is ʼn Islamitiese land wat bekend is daarvoor om Islamitiese ekstremiste groepe te ondersteun. President al-Bashir wil ʼn Islamitiese staat vestig en verseker dat alle burgers volgens die Sjaria-wetgewing lewe. Soedanese Christene staar daagliks vervolging in die gesig. Kerke word vernietig, en kerkleiers word dikwels gearresteer en valslik beskuldig van misdade wat hul nie gepleeg het nie, en Christene ervaar baie hoë vlakke van geweld.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir Christene in Soedan om diegene wat hulle vals beskuldig te vergewe, en dat hul voorbeeld van God se liefde talle ander na God sal lei. Bid vir President al-Bashir, dat hy Jesus sal leer ken en dat diegene in magsposisies se harte teenoor die Kerk in Soedan sal verander. Bid vir elkeen wat Islam verlaat om ʼn volgeling van Jesus te wees, om 'n ondersteunende kerkgemeenskap te kry.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google