De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #26 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
In Turkye bestaan Islam en ʼn sterk nasionalisme gelyktydig saam. Uitgesproke gelowiges kan diskriminasie verwag by die werk, in regsake en word hulle dikwels vals beskuldig van misdade wat hulle nie gepleeg het nie. Alhoewel die onderdrukking van Christenskap toeneem, bly die Kerk in Turkye getrou en raak sy elke dag sterker.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir God se voorsiening aan Christenvlugtelinge wat in Turkye woon. Bid dat die Kerk sal voortgaan om sterk te bly, ten spyte van die toename in vervolging, nasionalisme en ekstremisme. Bid dat die getrouheid van vervolgde gelowiges hul families sal lei na die liefde van Jesus Christus.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google