De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Alhoewel die suide van Nigerië hoofsaaklik ‘n Christenbevolking het, word die 12 noordelike state regeer deur Sjaria-wetgewing. Die noordelike regering ontsê Christene van toegang tot basiese dienste, soos mediese sorg, onderrig en noodleniging. Christenskap kom teen ʼn duur prys in Nigerië. Boko Haram het die laaste paar jaar duisende Christene doodgemaak en ontworteld gelaat.

3 Saterdag, 14 April, was dit reeds vier jaar sedert Boko Haram by ʼn skool in Chibok ingestorm het en meer as 230 meisies ontvoer het. Tot op datum is slegs 103 van hierdie meisies al gered of vrygelaat… Geopende Deure het onlangs besoek afgelê by die Chibok-ouers om aan hulle geestelike ondersteuning te bied. Hulle vra dat ons vir hulle bid:

4 (Kliek hier indien die YouTube-video nie na ‘n paar sekondes verskyn nie.)

5 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir die beskerming van Christenvroue wat die gevaar loop om ontvoer te word, of in huwelike gedwing kan te word. Bid dat die Here die Kerk met vreugde en krag sal toerus terwyl hulle duisende ontwortelde Christene ondersteun. Bid vir die Here se voorsiening aan Christengemeenskappe wat ʼn behoefte het aan skoon water en mediese sorg.


Download ppt "DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google