De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk in Sirië bestaan al sedert die tye van die Nuwe Testament. Vandag, leef Christene te midde van ʼn komplekse burgeroorlog. Geweld en vervolging kan vanaf ekstremistiese groepe, asook die familie van Christenbekeerlinge kom. Sedert 2011, het meer as die helfte van die Christenpopulasie uit die land gevlug. Kerke in Sirië word deur ekstremiste geteiken en kerkleiers is al ontvoer. Vir die Christene wat in areas woon wat deur rebelle beheer word, is die risiko van vervolging en geweld baie hoog. Ten spyte van hierdie bedreigings, kies Christene steeds om te bly.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat die Here vrede sal herstel in Sirië. Bid dat die Here sal voortgaan om te voorsien in die behoeftes van die talle ontwortelde mense en vlugtelinge. Bid dat die Siriese Kerk moedig en sterk sal staan en die Evangelie in hulle land sal verkondig.


Download ppt "DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google