De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #21 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Islamitiese ekstremiste groepe en korrupsie maak die lewe vir gelowiges baie moeilik. Christelike huise en kerke word steeds aangeval, en laat duisende Christengesinne haweloos en werkloos, en dwing hulle om in vlugtelingkampe te woon. Nuwe Christene, vanuit ʼn Moslemagtergrond, word dikwels verstoot en geslaan deur hul families en bure om hulle te dwing om Jesus te verloën.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir Christene om 'n voorbeeld van God se liefde te wees en dat hulle diegene sal kan vergewe wat hulle vervolg. Bid vir Islamitiese ekstremiste wat die Kerk vervolg om God se goedheid te ontdek en dat hul harte sal verander. Bid vir die Kerk en haar leiers in die Sentraal-Afrikaanse Republiek om bemoedig en sterk te wees in die aangesig van vrees.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google