De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het"— Transcript van de presentatie:

1 Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het
Paasfees 2015 Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het

2 Donderdagaand Die kruis is wreed
In Getsemane het Jesus geworstel met die wete dat die kruis ‘n wrede marteling gaan wees. Die kruis is wreed Donderdagaand

3 Die kruis was nog nie vir die dissipels ‘n werklikheid nie.
Jesus het die dissipels gevra om ook te bid, maar hulle het aan die slaap geraak. Hulle het nie gedink Jesus sal gekruisig word nie. Die kruis was nog nie vir die dissipels ‘n werklikheid nie. Donderdagaand

4 Jesus word gekruisig en sy dissipels is geskok.
Die kruis beteken vir die dissipels dat Jesus onregverdig doodgemaak is. Hulle kan dit glad nie verstaan nie. Vrydagaand

5   Die dissipels is verslae en bang. Hulle is alleen sonder Jesus.
Die leë kruis op Golgota maak hulle hartseer. Hulle het geen hoop nie. Saterdag

6 Sondagoggend ontdek die dissipels dat Jesus opgestaan het uit die dood
Sondagoggend ontdek die dissipels dat Jesus opgestaan het uit die dood. Hy leef. Hy het die sonde en dood oorwin. Die kruis is nou nie meer ‘n probleem nie, want Jesus leef!! Sondag

7 Die kruis help ons onthou dat ons vergewe kan word en saam met Jesus kan lewe, nou en vir ewig.
Vandag

8 Jesus het ons kom verlos
Kruise met ‘n boodskap Jesus het ons kom verlos Omdat Hy ons liefhet


Download ppt "Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het"

Verwante presentaties


Ads door Google