De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #30 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Islamitiese onverdraagsaamheid teenoor Christene het toegeneem, en in Mei 2018, is bomaanvalle op drie kerke in Surabaya uitgevoer. Plaaslike owerhede is bang om te lyk asof hulle die groei van Christenskap ondersteun. Dié wat Islam verlaat om Jesus te volg moet dikwels hul geloof geheim hou van hul families en gemeenskap.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir Christene in Indonesië waar hulle voortgaan om die Evangelie te verkondig, afgesien van die prys. Bid dat die Here die harte van Islamitiese ekstremiste sal verander en dat hulle kragtige evangeliste vir Jesus sal word. Bid vir gelowiges wat gedurende Paasfees hierdie jaar geraak is deur die bomme in Surabaya, dat die Here hulle sal versterk en vertroos.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google