De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan."— Transcript van de presentatie:

1

2 Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
DIE #4 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan. Baie is te bang om die Evangelie met Moslems te deel, uit die vrees dat hulle beskuldig kan word van lastering teen Islam. Christene vanuit ʼn Moslemagtergrond ervaar die ergste vervolging. Hulle word gearresteer, aangekla van misdade wat hulle nie gepleeg het nie, en hulle kerke word vernietig.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat die Soedanese leiers se harte getransformeer sal word, sodat die land geregtigheid, vrede en geloofsvryheid sal kan geniet. Bid dat die Kerk getrou sal bly, ten spyte van die druk vanaf die regering en Islamitiese ekstremiste om hul geloof te versaak. Bid dat die Here goddelike afsprake en geleenthede sal skep vir Sy volgelinge om in veiligheid bymekaar te kan kom.


Download ppt "Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan."

Verwante presentaties


Ads door Google