De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings."— Transcript van de presentatie:

1

2 Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.
DIE 36ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings. Christene ervaar beperkinge vanaf die Israeliese kant, terwyl hul geloof hulle ʼn minderheid in die Palestynse gemeenskap maak. Die invloed van radikale Islam is besig om toe te neem. Die Christenpopulasie krimp namate meer mense na ander lande reis met die hoop om beter vooruitsigte te vind.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat die oorlog tot ʼn einde sal kom en dat strydende partye sal begin om te werk aan vrede in die Midde-Ooste. Bid dat gelowiges in die Palestynse Gebiede ambassadeurs vir Christus sal wees en dat hulle die Evangelie met Moslems sal deel. Bid dat gelowiges hul geloof met krag sal uitleef, selfs wanneer die druk op hulle toeneem.


Download ppt "Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings."

Verwante presentaties


Ads door Google