De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk ervaar enorme druk vanaf ʼn paranoïese regering. ʼn Gelowige kan beboet word vir ʼn Christelike liedjie op hul foon, en hulle word die heeltyd dopgehou. Klopjagte op huiskerke word dikwels uitgevoer en dié teenwoordig kan vir soveel as 15 dae aangehou word, ondervra en beboet word.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir krag vir Christene wat alles op die spel plaas om in die geheim te ontmoet. Bid ook vir kerkleiers. Prys God dat Sy Kerk die Evangelie verkondig en dat daar Moslems is wat tot bekering in Christus kom. Bid vir Christene wat die Evangelie verkondig in gebiede waar bekering onwettig is.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google