De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom."— Transcript van de presentatie:

1

2 Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
THE 40ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Islam het ‘n houvas op alle areas van die lewe. Bekering vanaf Islam na Christenskap is strafbaar met die dood. Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom. Buitelanders mag in die privaat aanbid, maar moet hulself weerhou van openbare uitdrukking van hul geloof. Die regering laat hulle nie toe om in die openbaar te aanbid, te preek of te bid nie.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir die regering om die belangrikheid van ware godsdiensvryheid raak te sien. Bid dat God bekeerlinge, wat bang is om hul geloof aan ander bekend te maak, sal versterk . Bid dat God Christene sal help om nuwe gelowiges te vind en te dissipel.


Download ppt "Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom."

Verwante presentaties


Ads door Google