De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend

Verwante presentaties


Presentatie over: "Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend"— Transcript van de presentatie:

1 Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Elke dag sien ons in dele Hoe wonderlik U is Wie U is kan ons nie wees nie Sonder dat U ons oor kom giet Laat U Gees dan steeds in ons U skeppingswerk geskied

2 Alles Nuut U kom maak alles nuut U maak my hart U grondgebied
En ek wil U kom loof Vir wie U is, vir wie U is

3 Alles Nuut Eendag sal U ‘n nuwe hemel En ‘n nuwe aarde maak
En die oue sal verbygaan Die see sal verdwyn Pyn en smart sal daar nie wees nie U kom en droog die trane op Selfs die dood sal nie meer wees nie U kom by ons bly

4 Alles Nuut U kom maak alles nuut U maak my hart U grondgebied
En ek wil U kom loof Vir wie U is, vir wie U is Kom, Jesus kom (x4)


Download ppt "Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend"

Verwante presentaties


Ads door Google