De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Baie Christene word gedwing om hul geloof geheim te hou, weens groeiende Islamitiese ekstremisme in die land. Vervolging is die felste vir diegene wat Islam versaak. ʼn Bekeerling vanaf Islam word, volgens wet, die doodstraf opgelê indien die persoon nie binne drie dae hul nuwe geloof opsê nie. Om ʼn Christen te word, beteken meer as net sosiale verwerping – gelowiges verloor hul aansien, asook burgerskap.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir krag en beskerming vir diegene in Mauritanië wat in die tronk is of die doodstraf opgelê is weens hulle geloof. Bid dat Christene verwelkom sal word in gemeenskappe en toegang tot basiese behoeftes, soos water, kos en klere, sal verkry.


Download ppt "DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google