De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Mianmar is gewikkel in die wêreld se langste burgeroorlog (1948 tot op hede). Christene word geteiken deur Boeddhistiese ekstremiste, asook die militêre magte. Meer as 100 000 Christene leef in kampe vir interne-ontwortelde persone en word toegang tot noodleniging, kos, water en medisyne ontsê. Boeddhistiese monnike plunder tot kerke en bou tempels vir hul afgode binne in die kerke.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat Birmese Christene in staat sal wees om die land te help herbou, en dat hulle ʼn einde aan die burgeroorlog sal sien. Bid dat die Birmese Kerk Boeddhiste met die Evangelie sal bereik, veral omdat bekering tot Christenskap nog toegelaat word. Bid dat die Birmese Kerk wysheid, strategieë en hulpbronne sal verkry om uit te reik na die hulpbehoewende Moslem-Rohingya’s, en om hulle na Christus te lei. *Mianmar – voorheen bekend as Birma


Download ppt "DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google