De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly."— Transcript van de presentatie:

1

2 Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
DIE #9 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Net soos ander Jemeniete, gaan Christene gebuk onder die ergste humanitêre krisis ter wêreld. Ekstremistiese groepe gebruik die chaos, wat veroorsaak word deur die burgeroorlog, om hul invloed groei. Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly. Die enigste vier kerke in die land is almal beskadig deur die konflik. Selfs voor dit, is hierdie kerke slegs gebruik deur buitelanders.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat die Evangeliese boodskap oor liefde, die harte sal verander van Islamitiese ekstremiste in Jemen. Bid dat die geheime gelowiges in Jemen mekaar sal versterk en bemoedig, en sal uitreik na die verlorenes. Bid dat die Here sal voorsien aan die Christene wat noodleniging ontsê word weens hul geloof.


Download ppt "Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly."

Verwante presentaties


Ads door Google