De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%

Verwante presentaties


Presentatie over: "Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%"— Transcript van de presentatie:

1

2 Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%
THE 48ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70% Daar is slegs 19 geregistreerde kerke. Hulle kan nie hul dienste in Arabies adverteer nie en moet 'n gebou met baie ander kerke deel. Dit is onwettig om die Evangelie met 'n Moslem te deel. Daar word varwag dat die toename in Islamitiese ekstremisme die lewe vir Christene in die toekoms slegs moeiliker gaan maak.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir diegene in leiersposisies om godsdiensvryheid toe te laat, nie net in teorie nie maar in praktyk. Bid vir diegene wat deur hul families verwerp is vir hul geloof. Bid dat hulle 'n groter familie in God sal vind. Bid dat Christene die moed en vrymoedigheid sal hê om uit te reik na Moslems.


Download ppt "Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%"

Verwante presentaties


Ads door Google