De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #5 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Om in Pakistan na Christenskap te bekeer is baie gevaarlik. Moslems wat Islam wil verlaat om Jesus te volg, word gedreig deur hul vriende en familie. Hul nuwe geloof word as skandelik en oneerbaar teenoor die gemeenskap beskou. Hul godslasteringswet beteken dat Christene hul werk kan verloor, sowel as hul aansien in die samelewing, en selfs hul lewe, wanneer hulle uitgesproke is oor hul geloof in Jesus.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat Christene die Evangelie met dapperheid sal verkondig, selfs in die aangesig van toenemende teenstand. Bid vir die beskerming van Christene in Pakistan, waar hulle die godslasteringswette van Pakistan ook moet hanteer. Bid dat nuwe gelowiges standvastig sal bly in hul geloof in Christus ten spyte van die vervolging.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google