De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Twaalf state in die noorde van Nigerië pas Sjaria (Islamitiese) wetgewing toe. Christene word onder druk geplaas wanneer hulle ʼn kruis vertoon of ʼn Bybel ronddra. Aanvalle vanaf die Islamitiese en ekstremistiese groep, Boko Haram, en konflik tussen die Moslem Fulani-veewagters en Christenboere het baie ontwortel en dood gelaat. Christene se huise en kerke is ook vernietig.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir Christene in Nigerië om met dapperheid hul geloof te deel, selfs met diegene wat hulle vervolg. Bid vir Islamitiese ekstremiste en Fulani-veewagters, dat hulle die Evangelie sal ontvang. Bid vir families wat alles verloor het weens hul geloof in Jesus. Bid dat God aan hulle sal voorsien en maniere sal voorsien waarop hulle ‘n inkomste kan verdien.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google