De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #4 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Alle Libiërs word as Moslem beskou en diegene wat Islam verlaat om Jesus te volg, moet hul geloof wegsteek. Enige iemand wat daarvan verdink word om 'n Christen te wees, word dikwels op ‘n geweldadige manier onder druk geplaas om hul geloof te versaak. Bybels en ander Christelike literatuur is verbode, en ernstige nagevolge bestaan vir Christene wat met dit in hul besit gevang word.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat nuwe Christene in Libië versterk en bemoedig sal word deur die Heilige Gees, veral dié wat geïsoleerd is van ander gelowiges. Bid dat Libiërs sal aanhou om die Evangelie te hoor deur Christelike TV- en webuitsendings. Bid dat die geweld wat baie mense in Libië ervaar, hulle sal lei om die troos en vrede van God te soek.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google