De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Saoedi-Arabiese wetgewing verbied die beoefening van enige godsdiens anders as Islam. By die huis, loop Saoediese Christene die gevaar om deur hul Moslemfamilie en -gemeenskap aangeval te word. Ten spyte van hierdie uitdagings is die aantal Saoediese Christene besig om te groei.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir nuwe gelowiges om ondersteuning in die gemeenskap te vind en om getrou te bly ten spyte van vervolging. Bid dat Christene in dapperheid sal voortgaan om die Evangelie te verkondig. Bid dat die Saoediese Kerk sal aanhou groei.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google