De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die meeste Christene leef in die suide van die land en word vervolg weens die bedreiging van ekstremistiese Islamitiese groepe uit die noorde. Dit is moeilik vir Christenbekeerling vanaf Islam om hul geloof uit te leef en hulle moet dit dikwels ‘n geheim hou van hul families. Sendelinge leef ook onder die konstante gevaar dat hulle ontvoer sal word.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir Christene en hul families waar hulle voortgaan om die Evangelie te deel, afgesien van die prys. Bid dat terreur aanvalle nie vrees sal inboesem nie, maar meer Moslems sal lei om die liefde van Christus te wil leer ken. Bid vir Christene wat uitgesluit word van gemeenskappe weens hul geloof, dat hulle vertroosting in God sal vind.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google