De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer."— Transcript van de presentatie:

1

2 Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
DIE #26 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR As die wêreld se derde grootste olie-produsent, is Broenei ’n ongelooflik gegoede land, maar Christene word as tweede-klas burgers behandel. Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer. Deur ʼn kruis te dra of ʼn loflied in die openbaar te sing, kan vyf jaar se tronkstraf beteken. Om Islam te versaak om Jesus te volg, is ʼn misdaad wat strafbaar is met die dood.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat die Christene in Broenei die dapperheid sal hê om die Evangelie met Moslems te deel, ten spyte van hul omstandighede. Bid dat die Here nuwe bekeerlinge in Broenei sal help wat moet vlug. Bid dat hulle veiligheid en ʼn toevlug in die buiteland sal vind. Bid dat Christene nie in vrees sal lewe nou dat Sjaria-wetgewing (Islam) die alledaagse lewe in Broenei dikteer nie.


Download ppt "Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer."

Verwante presentaties


Ads door Google