De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
As gevolg van die burgeroorlog wat in 2015 begin het, loop minstens 14 miljoen mense die risiko van hongersnood in Jemen. In hierdie omstandighede floreer vervolging en Islamitiese ekstremisme. Jemen is 'n Islamitiese en stamgebaseerde samelewing. Om tot Christenskap te bekeer word as verraad teenoor jou stam gesien en nuwe gelowiges word dikwels onterf, in ʼn huwelik met ʼn Moslem gedwing, of vermoor.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir God se voorsiening tydens die hongersnood en dat die Kerk ʼn lig vir Christus sal wees. Bid vir nuwe gelowiges; dat hulle sal aanhou om in dapperheid hul geloof in Jesus Christus te deel. Bid vir God se hand oor Jemen, vir genesing en 'n einde aan die burgeroorlog.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google