De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Afghaanse burgers word nie toegelaat om Christene te word nie. Beide hul gemeenskappe en hul families plaas hulle onder geweldige druk om te verseker dat hulle nie bekeer nie. Om Islam te verlaat om 'n Christen te word, word beskou as verraad en bring skande oor Moslemfamilies. Familielede sal enige iets doen om bekeerlinge na Islam te laat terugkeer, insluitend geweld.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir geheime gelowiges in Afganistan om te groei in getalle en in eenheid. Bid dat die Here geïsoleerde Christene sal vertroos, en aan hulle vrede sal gee in die aangesig van vrees en vervolging. Bid dat gelowiges bemoedig sal word om getrou te lewe en om die Evangelie te verkondig ten spyte van die gevare wat hulle in die gesig staar.


Download ppt "DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google