De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Gen. 1: 1-2 Rom. 8: 10 - 11.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Gen. 1: 1-2 Rom. 8: 10 - 11."— Transcript van de presentatie:

1 Gen. 1: 1-2 Rom. 8:

2 In die begin het God die hemel en die aarde geskep.
Gen. 1: 1-2 In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef.

3 Rom. 8: Omdat Christus in julle is, gee die Gees aan julle die lewe op grond van God se vryspraak, hoewel die liggaam vir die dood bestem is as gevolg van die sonde. Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.

4 ONS BID SAAM.

5 Die tema: DIE HEILIGE GEES HET GEEN BEGIN EN GEEN EINDE!

6 Die Topbestuur: Die Drie-enige God: VADER SEUN en HEILIGE GEES!

7 Die Heilige Gees in die O. T. (Gen
Die Heilige Gees in die O.T. (Gen.1) “… maar die Gees van God het oor die waters gesweef”

8 Neh. 9:20: “ U het u goeie GEES gegee om hulle te onderrig
Neh. 9:20: “ U het u goeie GEES gegee om hulle te onderrig!” “Gees” in die O.T. beteken KRAG.

9 Belangrik om te verstaan: Die HEILIGE GEES is self GOD!

10 Die Heilige Gees in die N. T. : In die N. T
Die Heilige Gees in die N.T.: In die N.T. word die Heilige Gees as ‘n PERSOON met ‘n eie unieke WERKSTERREIN uitgebeeld!

11 Rom. 8:9 “Julle word beheer deur die Gees – omdat die GEES van God in julle woon!

12 Die H. Gees vandag: Sit Sy werk voort – deur gelowiges te lei op ‘n pad van GEESTELIKGROEI!

13 Die Heilige Gees in jou TEENWOORDIG ken net een PAD: Dit is die weg van WAARHEID!

14 Die tema: DIE HEILIGE GEES HET GEEN BEGIN EN GEEN EINDE!

15 ONS BID SAAM.


Download ppt "Gen. 1: 1-2 Rom. 8: 10 - 11."

Verwante presentaties


Ads door Google