De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Daar is groepe in Indië wat “Hindutva” ten doel het, ʼn proses om Indiese bewind eksklusief Hindoe te maak. In sommige streke is dit ontwettig om tot Christenskap te bekeer, en diegene wat wel bekeer word dikwels aangeval of selfs vermoor. Kerke word gereeld dopgehou en ontwrig. Polisiebeamptes tree selde tussenbeide wanneer Christene vervolg word.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
"Bid vir ons, ons het meer krag nodig. Ons weet dat ons dopgehou word en dat ons lewens aanmekaar bedreig word. Maar ons wil voortgaan met ons bediening ... "- Pastoor se vrou uit Indië. Bid vir die families van pastore, dat hulle sal gesentreerd bly in Christus en sterk sal staan te midde van vervolging. Bid vir Christene wat die Evangelie verkondig in gebiede waar bekering onwettig is.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google