De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
In Viëtnam, word Christene vervolg deur hul plaaslike gemeenskappe en die regering. Christene kan toegesluit word, asook geslaan of uit hul dorpies verban word weens hul geloof. Dít als, spruit voort uit die Kommunistiese kultuur wat deur die regering gestel word. Kerkbyeenkomste word gereeld ontwrig, en kerke word soms verbied om enigsins byeen te kom.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat die regering sal sien dat Christenskap nie ʼn Westerse invloed is nie, maar ʼn seën van die Here af. Bid vir etniese minderheidsgroepe wat tot bekering kom in landelike gebiede – dat hulle getalle sal aanhou groei. Bid dat die familielede van bekeerlinge, Christus sal vind deur hul getuienisse.


Download ppt "DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google