De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die invloed van Sjaria-wetgewing (Islamitiese wetgewing) maak die lewe moeilik in Maleisië. Dis onwettig vir Maleisiese Moslems om tot Christenskap te bekeer. Hulle kan dopgehou en aangerand word, en party verdwyn net. Wanneer hul nuwe geloof aan die lig kom, kan hulle na ʼn Islamitiese suiweringsentrum gestuur word – ʼn kamp waar hulle onder druk geplaas word om Jesus te verloën. Christene word dikwels toegang tot water en elektrisiteit ontsê, en moet soms aan meer vereistes voldoen om onderrig te ontvang.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir die vrylating van Pastoor Raymond wat verlede jaar ontvoer is. Bid ook vir vertroosting vir sy familie. Bid dat die geheime gelowiges in Maleisië geleenthede sal hê om byeen te kan kom, en dat die Heilige Gees hulle sal versterk om getrou te bly aan Jesus. Bid dat die Christene vanuit landelike stamme nie tot Islam sal bekeer vir finansiële ondersteuning nie. Bid dat hulle Jesus heelhartig sal vertrou.


Download ppt "DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google