NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
VAT DIT OF LOS DIT
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember 2 1 8 8   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 51 van 2018 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike; verslawings & depressielyers Bid asb vir Eskom & sy werkers in die moeilike tye waarin Eskom is Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Anet Beckman – sy het kanker Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen – kry voet operasie Bid asb vir Esmaralda Bekker – sy het Enkefalitis Bid asb vir Nellie van Tonder-sy het ‘n rugoperasie gehad Bid asb Bennie Gordon – hy het kanker Bid asb vir Ria Putter vir volle genesing -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade…U is ons alles. 10 000 dankies aan U vanoggend! 23 23 Desember 2 1 8 8 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Raak eerlik met God Wanneer jy bid, 'Here, maak my 'n beter persoon, in watter spesifieke areas wil jy verander, groei en volwasse word? Om eerlik met God te wees, moet jy hierdie twaalf vrae versigtig en met gebed beantwoord: Is ek eerlik en bo verdenking in al my finansiële sake? Dit sluit die gee van jou tiende aan God in. Plaas ek myself in seksuele onvanpaste situasies, of stel ek myself bloot aan skadelike materiaal? Spandeer ek genoeg tyd saam met my familie en sal hulle sê dat ek dit doen? Praat ek die waarheid, selfs wanneer dit my seermaak of kritiek meebring? Vind ek dit maklik om te sê, 'Ek was verkeerd, ek is regtig jammer,' of hou ek wrokke? Bring ek enige deel van my lewe willens en wetends onder verdenking, of weier ek om die nagevolge van my aksies te aanvaar? Het ek gewoontes gevorm wat nadelig vir my gesondheid, my familie of my pad met Christus is? Is ek trots, selfsugtig of arrogant? Het ek krediet geneem vir dinge wat ander mense gedoen het en waarvoor hulle beloon moes word? Het ek gefaal daarin om iets aan iemand te bely wat van my verkeerde dade moet weet? Was ek al onsensitief of beledigend teenoor my geliefdes? En as ek was, wat is ek gewillig om daaraan te doen? Spandeer ek genoeg tyd in gebed en met die Skrif? Laat ons eerder gaan kyk na wat ons gedoen het en daaroor nadink sodat ons kan omdraai na die Here toe. Die woord vir jou vandag is: Raak eerlik met God! Sielskos: Rom 3:21-6:23; Joh 10:1-10; Ps 133; Spr 29:15-18 Gehoorsaamheid Leer my om U wil te doen, want U is my GOD! Laat U goeie GEES my op ‘n gelyk pad lei. Ps 143:10 Gebed “Daarom sê EK vir julle: alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so wees” Markus 11:24 Moenie bang wees nie Moenie bang wees nie, EK is by jou, moenie bekommerd wees nie, EK is jou GOD. EK versterk jou, EK help jou, EK hou jou vas, met my eie hand red EK jou. Jesaja 41:10 Gedagte vir die week Dit verseker EK julle: wie in MY glo het die ewige lewe - Joh 6:47 ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 25 Des 2018 Kersdiens @08:00 NG Kerk 27 Jan 2019 Swannie Swanevelder NG Kerk Geskryf deur Bob & Debby Gass Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.