NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie 2 1 7 7   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 07 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir tannie Martie de Bruyn – sy is nie gesond nie Bid asb vir tannie Anna Chandler – sy gaan in vir ‘n operasie Bid asb vir Maureen Voigt – sy gaan vir ‘n operasie Dink in gebed aan Deon & Antjie en familie met die afsterwe van Deon se moeder. * Dink in gebed aan Tannie Nollie en familie met die afsterwe van Oom Wynand Pretorius . * Dink in gebed aan Johan & Belinda Kotze met die afterwe van Johan se moeder Bid asb vir Alicia Els – dokters weet nie wat is fout nie – hoë koors 12 12 Februarie 2 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 7 7 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 WAT SY NODIG HET – WAT HY NODIG HET! “…Elkeen van julle moet sy EIE vrou liefhê soos hy homself liefhet, en die vrou moet haar man RESPEKTEER” Efe 5:33 Die Bybel sê, …manlik en vroulik het HY hulle geskep’ (Gen 1:27).GOD het die vrou geskep om meer as net ‘n effens aangepaste weergawe van die man te wees. Adam was manlik; Eva was volkome vroulik – en so verskillend soos dag en nag. Hulle het anders as mekaar gedink, gevoel, gepraat en opgetree. Hulle prioriteite was verskillend. Hulle het verskillende dinge van mekaar nodig gehad. En net soos dit noodsaaklik vir hulle was om onder dieselfde dak met mekaar oor die weg te kom – so is dit vir ons noodsaaklik vir ons. Dit vereis dinge soos begrip, geduld, onselfsugtigheid, gesamentlike inspanning en genade. Paulus se filosofie is fundamenteel tot ‘n gelukkige huwelik – die man moet verstaan dat die vrou sy liefde nodig het, en die vrou moet verstaan dat die man haar respek nodig het. Dr Emerson Eggerichs herinner ons dat mans en vrouens verskillende verhoudsingtale, gebaseer op ons verskillende behoeftes, praat. Ja, julle altwee het liefde en respek nodig, maar mans voel geliefd wanneer hule hul vroues se onvoorwaardelike respek het, en vrouens voel gerespekteerd wanneer hulle hul mans se onvoorwaardelike liefde ontvang. Let op dat Paulus se woorde nie net wyse opmerkings is nie, maar Goddelike bevele wat gehoorsaam moet word. Die man moet sy eie vrou liefhê soos hy homself lief het en die vrou moet haar man respekteer. GOD verwag nie van hom om haar respek te verdien nie, of van haar om sy liefde te verdien nie. JESUS, ons rolmodel, het ons ten koste van SY lewe onvoorwaardelik liefgehad en gerespekteer. Wees altyd mekaar se nommer een en stel jou se maat se belange eerste voor enige iemand anders sin. As die SKEPPER van die huwelik, weet GOD wat werk; volg dus SY leiding by die huis en orals. STRESS … ?? Gedagte vd week GROOT WAARHEID. . . JESUS het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit moontlik maar nie vir GOD nie, want vir GOD is alles moontlik” Markus 10:27 ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 22 April 2017 Touch of Class Barnyard Ver 08-10 Mei 2017 Vaal Got Talent Inskrywings 12 Mei 2017 Vaal Got Talent Gala Aand 25 Aug 2017 Gemeentekonsert 15 Sep 2017 Gholf Dag Heron Banks Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.