DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Advertisements

OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #39 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #10 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #45 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Vervolging in Mexiko wissel van gebied tot gebied.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
Baie Christene vlug uit die land weens die druk.
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #16 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die grootste is die LIEFDE
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
\.
DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
\.
Eritrea is een van die mees verdrukkende state ter wêreld.
DIE #24 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
Bhoetan is al vir eeue lank ʼn Boeddhistiese nasie.
DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%
\.
\.
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.
In Sri Lanka word alle gelowe beskou as ondergeskik aan Boeddhisme.
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
\.
\.
Hartlik welkom in die Erediens!
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
\.
DIE #32 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #23 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hartlik welkom in die Erediens!
\.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie.
\.
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
\.
THE 41ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Transcript van de presentatie:

DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Om ʼn Christen in Djiboeti te wees, beteken ʼn lewe van beperking en vervolging. Die amptelike geloof is Islam en enige ander geloof is onaanvaarbaar. Dit beteken dat Christenskap as onwettig beskou word. Vervolging is fel vir diegene wat Islam verlaat om Jesus te volg. Hulle familieregte word ontsê en party verloor hul erfporsie, en selfs die toesig oor hul kinders.

BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid dat Christene meer vryheid sal ervaar om Jesus te volg. Bid vir die Moslems wat teen Christenskap is; dat hul harte ontvanklik sal word en dat hulle die liefde van Christus sal ervaar. Bid vir wysheid vir diegene wat magsposisies in Djiboeti beklee.