De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !

Verwante presentaties


Presentatie over: "Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !"— Transcript van de presentatie:

1 Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
2 Timoteus 1:1-7 Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !

2 Om die belofte te verkondig van lewe in Jesus Christus.
Deur God gestuur !(:1) Om die belofte te verkondig van lewe in Jesus Christus.

3 Aan elkeen van julle !(:2)
Belofte: Genade, barmhartigheid en vrede van God die Vader en Christus Jesus !

4 Ek dank God vir:(:3) Voorouers, kind van God wees !
In staat om onophoudelik ! Te kan bid ! Vir julle, mekaar vir almal !

5 Ek onthou:(:4) Dit wat ons as gelowiges al reeds hier saam gedeel het ! Dit is genade van God ! God het ons hierdie geleenthede gegee !

6 Ek onthou ….. !(:5) Getuienis van geloof, soos ouers !
Kennis van God ! Vertroue in God !

7 Gawes van die Gees ! Maak dit jul eie !
Onthou !(:6) Gawes van die Gees ! Maak dit jul eie !

8 Aller belangrikste !(:7)
Die Gees (Gawes) is deur God gegee ! Vul ons met: Krag Liefde Selfbeheersing

9 Slot: Elkeen is deur God gestuur
Ontvang belofte van genade, barmhartigheid en vrede Onthou: Voorouers, voorbidding God gee geleenthede Ontvang gawes van die Gees Heilige Gees = Krag, Liefde Selfbeheersing


Download ppt "Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !"

Verwante presentaties


Ads door Google