NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Advertisements

EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Rom.6: en :
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Die grootste is die LIEFDE
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September 2 1 7 7   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 37 van 2017 Voorbidding Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Milan Loots – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Engela Vermeulen vir volle genesing Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Oom Harry Vorster vir genesing Bid asb vir Ruan van Zyl vir spoedige herstel Bid asb vir Christihan Barnard vir spoedige herstel na ongeluk Bid asb vir Dirk van Schalkwyk vir spoedige herstel Dank Gebede 10 10 September 2 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 7 7 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Die Here se soort sukses God verstaan sukses anders as ons. Hy meet dit aan my liefde vir Hom en vir ander. Hoe ek ander mense sien en hulle behandel is ’n belangrike merker vir my eie sukses in God se oë. Prakties beteken dit die volgende: My sukses is nooit gelyk aan jou mislukking nie. Jou mislukking is nooit my oorwinning nie. Ek is regtig bly wanneer jy sukses beleef omdat ek altyd die beste van jou glo en hoop soos wat 1 Korintiërs 13 leer. Nooit wen ek ten koste van jou nie, maar altyd saam met jou. Nooit dwing ek myself tot bo-op jou skouers nie. Maar ek maak graag plek vir jou op my eie skouers! Ek vergelyk nooit my beste met jou swakste nie. Ek kan dalk een of twee dinge doen wat jy nog nie baasgeraak het nie. Maar ek vergelyk dit nooit met jou tekorte op hierdie terrein nie. Ek weet God hou nie van sulke vergelykings nie. Wie ek is en wat ek reg doen is slegs aan Sy genade te danke. Dit geld ook van jou. Daarom staak ek alle onbillike vergelykings met jou. Ek gee erkenning vir die mooi dinge wat ek in jou lewe raaksien. Ek is nie ’n fynkenner van alles wat verkeerd is met jou nie, maar ’n connoisseur van God se genadewerke. Daarom gee ek graag erkenning hiervoor. Nee, ek smeer nie heuning om jou mond nie, maar bou jou op deur te praat wanneer dat die vrugte raaksien wat God in jou lewe laat vorm aanneem. Ook praat ek tussen ander mense mooi oor jou, soos wat die Nuwe Testament my leer. So wen jy en ek saam tot eer van God. So gebeur sukses op ons speelveld. Gedagte vd week ???? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 10 Sep 2017 Spesiale diens NG Kerk 15 Sep 2017 Golf dag Heron Banks 05 Nov 2017 Gemeentefees NG Kerk 12 Nov 2017 Kerssangdiens NG Kerk deur Stephan Joubert Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.