Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Prediker: Ds. Schalk Scott
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
KONTAK Antwoordgids.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
“Gaan dan heen”.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Getuienisaksie & Malawi
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
Hartlik welkom in die Erediens!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Prediker: Ds. Schalk Scott
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Beskerm jou grootste bate…
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Prediker: Ds. Schalk Scott
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Prediker: Wesley Lamprecht
Prediker: Ds. Schalk Scott
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Hartlik welkom in die Erediens!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
God het nie witbroodjies nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
Vaalpark Congregation
Hartlik welkom in die Erediens!
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Hartlik welkom in die Erediens!
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
September 2018  .
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

Prediker: Ds. Coenraad van Staden GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 29 Desember 2013 Blok B aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

Vandag Deurkollekte vir die motorwagte. Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van ds. Frik van Rensburg vir kinder-evangelisasie. Die kleuterkerk, kategese, gebruiklike tee en koek na die diens soggens en die aanddienste het afgesluit vir die jaar. Aanddienste begin weer op 19 Januarie 2014.

Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Nic Smuts van Glen Eden 17 en John Snyman van Ceciliastraat 11.

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. De Korte Joey 12/29 A3 Smitstraat 60 018 4684780 Rossouw Doline C1 Villa Lewou 2 0721483000 Jansen v Rensburg Leon 12/30 G2 Hibiscuslaan 3 0837083969 Barnard Annelda 01/01 F1b Geraldstraat 18 018 4685150 Biljon Albert H6 Chris Hani straat 114 0833785205 Gerber Este D6 Suzetlaan 23 018 4688525

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Smith Bianca 01/01 F3b Lilylaan 13 018 4686633 Wepener Andre F2 Huis 3, Central Park 0834622294 Du Plooy Heinrich 01/02 E1 Cullinanstr 19 018 4685633 Pieters Divan G3a Marmerstraat 4 0848277552 Smit Clifton C1 Goudkoplaan 11 0827731019 Stimie Jean F5 Oranjestraat 44 0798352523

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Serfontein Kobus 01/03 F3b Nelvos w/s 2 0814577126 Swanepoel Felicity F1a Dorah Temane-str 11 0827842415 Gronum Rita 01/04 E2 Goosenstraat 4 0794479180 Jacobs Jana H5 Albertynstraat 9 0825005500 Langenhoven Leihim Servaasstr 35 018 4682486 Van Zyl Elma Floralaan 32 0840181203

Belangrike datums 31 Januarie – 19:00 Oujaarsdiens Ds. Schalk Scott is nog met verlof tot 6 Januarie 2014. Ds. Coenraad van Staden is met verlof vanaf 1 tot 15 Januarie 2014.

Ander sake Wyksleiers: Die 2014 kalenders is in jul hokkies in die konsistorie. Die kerkkantoor is gesluit tot 6 Januarie en sal nie Dinsdae en Vrydae oop wees nie, maar nog Sondae na die erediens. Ansie is steeds deurentyd beskikbaar op die selfoon en landlyn.