De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hartlik welkom in die Erediens!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hartlik welkom in die Erediens!"— Transcript van de presentatie:

1 Hartlik welkom in die Erediens!
Sondag, 7 April 2019 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: Verstaan ons regtig wat aan die kruis gebeur het? Teks: Lukas 23:32-43 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

2 Gebed

3 Vrede vir jou…

4

5 Verstaan ons regtig wat aan die kruis gebeur het?

6 Hoekom gee ons nie dieselfde aandag aan Paasfees as wat ons aan Kersfees gee nie?

7 Lydenstyd? Seisoen in die kerk wat spesifiek bestaan uit 46 dae waarin die kerk die lyding van Christus in herhinnering roep en daarop reageer in voorbereiding op paasfees Aswoensdag

8 Jesus se 7 kruiswoorde 1) Vader vergeef (Lk 23:34)
2) Saam in die paradys (Lk. 23:43) 3) Daar is u seun (Jh. 19:26) 4) My God…verlaat (Mt 2:46; Mk 15:34) 5) Ek is dors (Jh 19: 28) 6) Dit is volbring (Jh. 19:30) 7) In U hande (Lk. 23:46)

9 Skriflesing: Lukas 23:32-43

10 Amen (Ek verseker jou) vandag sal jy saam met My in die paradys wees.
(Lukas 23:43)

11 Jesus kom keer die hele verstaan van God se Koninkryk op sy kop!

12 Die vraag is: Is dit nie baie keer hoe ek en jy ook dink nie?
Jode: Nie moontlik om genade te ontvang net voordat jy doodgaan nie. Jy moet in jou lewe goeie dade doen. Die vraag is: Is dit nie baie keer hoe ek en jy ook dink nie?

13 Geloof in Christus alleen red ons!

14

15 ‘Hierdie redding kom slegs deur ‘n boei wat Ek vir jou gooi.’
‘Al wat jy moet doen is die boei vasgryp’ ‘Jy kan op geen ander manier op die boot kom nie’

16

17 Paulus kry die opdrag om ander te gaan vertel van hierdie vryspraak
(die redding sonder goeie werke) “Hierdie is die goeie nuus wat ek gretig is om aan julle te verkondig.”- Paulus

18

19 Hoe meer ‘n mens verstaan wat Jesus
vir ons aan die kruis gedoen het, hoe groter is ons dankbaarheid!

20 Verstaan ons regtig wat het
Jesus aan die kruis gedoen vir jou en vir my?

21 Gebed

22 Dankoffers

23 Ontvang die Here se seën

24 Amen


Download ppt "Hartlik welkom in die Erediens!"

Verwante presentaties


Ads door Google