De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner

Verwante presentaties


Presentatie over: "S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner"— Transcript van de presentatie:

1 S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
Kom ons bid saam vir Suid-Soedan waar Getuienisaksie, namens die NGK-familie betrokke is as: Vennoot Ondersteuner

2 George William Bezuidenhout (Geopende Deure NGK) was die eerste persoon van ons NGK-familie wat bande met die AIC (Africa Inland Church) begin bou het. Dit was in die 1990’s.

3 In 1997 het Kobus van Zyl ook begin betrokke raak en George begin help met teologiese opleiding. Hy fokus op teologie-opleiding by Goli, naby Yei en Korabiat, naby Torit.

4 Opleiding is aanvanklik aan verskeie denominasies by die ECC (Emmanuel Christian College) by Goli, naby Yei in die suide, gegee.

5 Die ECC (Emmanuel Christian College) se gradeplegtigheid in 2018

6 Die ECC se missie & opleidings-programme

7 ’n Trotse dag: die ECC-studente stap deur die strate van Yei voordat hulle hul grade ontvang.

8 Die biskop van AIC (Africa Inland Church) bid vir Yei en vir vrede in Suid-Soedan tydens die studente-optog.

9 Kobus van Zyl voorsien die ECC-studente jaarliks met Life Application Study Bibles en neem dit jaarliks saam as deel van hul toerusting.

10 Hier oorhandig Kobus hierdie studie-Bybels aan studente
Hier oorhandig Kobus hierdie studie-Bybels aan studente. Dit help hulle baie in klassituasies.

11 Die verhouding met die AIC (Africa Inland Church) het sterk ontwikkel danksy die AIC Imotong Bybelskool in Korabiat, naby Torit.

12 Die prinsipaal van die Bybelskool by Torit waar Kobus-hulle gevra is om te help met teologie-opleiding.

13 Sedertdien besoek Kobus-hulle die skool elke jaar in Maart
Sedertdien besoek Kobus-hulle die skool elke jaar in Maart. (Die studente het nog nie lessenaars nie.)

14 Hulle bring dan hul spanne saam om die Soedannese te help met die skool se infra-struktuur.

15 In 2010 het ds Romano (AIC-predikant in Torit), die SA-span versoek om ’n gebou as gastehuis te omskep. Die voltooide gastehuis.

16 'n Teologiese Skoolgebou wat deur AIM in samewerking met die AIC opgerig is.

17 Ons NGK-familie reik ook uit na kerke in Suid-Soedan, soos die AIC (Africa Inland Church)

18 Kobus van Zyl (middel) en George Bezuidenhout (links) saam met Soedannese kerkleiers.

19 https://twitter.com/WitnessGetuie
Lees meer van ons by Lees ons facebook by en ’like’ dit asb. Tweet by

20 Lees ons jongste nuusbrief GETUIE/WITNESS op ons webwerf by getuie-kaapstreek/ of vra ’n harde kopie by jul kerkkantoor.


Download ppt "S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner"

Verwante presentaties


Ads door Google