De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Getuienisaksie & Malawi

Verwante presentaties


Presentatie over: "Getuienisaksie & Malawi"— Transcript van de presentatie:

1 Getuienisaksie & Malawi
Kom ons bid saam vir Malawi waar Getuienisaksie, namens die NGK-familie betrokke is as: Vennoot Ondersteuner

2

3

4

5 Susters en broers van ons susterskerk, die CCAP (Church of Central Africa Presbyterian)

6 By Nkhoma Hospitaal neem dr Reynier Ter Haar die leiding

7 Piet (bouer) en Estelle du Plessis (verpleegster) is ’n groot aanwins by Nkhoma Hospitaal.

8 KIX, ’n kleuterskool-projek word gedryf deur AnnaMarie de Klerk (bestuurder) en Kobus Odendaal as Getuienisaksie-vennoot.

9 KIX-kinders leer van Jesus.

10

11 Elsabet Smit, onderwyser by die Hoërseunskool William Murray.

12

13 Lees meer van ons by Lees ons facebook by en ’like’ dit asb.

14 Lees ons jongste nuusbrief GETUIE/WITNESS op ons webwerf by www. kga
Lees ons jongste nuusbrief GETUIE/WITNESS op ons webwerf by of vra ’n harde kopie by jul kerkkantoor.


Download ppt "Getuienisaksie & Malawi"

Verwante presentaties


Ads door Google