De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE

Verwante presentaties


Presentatie over: "EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE"— Transcript van de presentatie:

1 EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE
KRAGGAKAMMA GEMEENTE EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE

2 EIENDOMSKOMMISSIE Willie Esterhuizen (Voorsitter)
Anita Esterhuizen (Sekretaresse) Daan Venter (Koster) Ds MG van Rooyen Dr Deon Els Renier du Preez Sakkie Potgieter Colyn Scheltema Rassie du Plessis Thinus van der Vyver

3 TUINBOUKOMMISSIE Leon Cloete (Voorsitter) Daan Venter (Koster)
Willie Esterhuizen

4 EIENDOMSKOMMISSIE Teksvers : Lukas 14:28
Wie van julle wat ‘n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? Wanneer ons bou, laat ons glo ons bou vir altyd. (John Ruskin)

5 TUINBOUKOMMISSIE Teksvers: Ps. 8 : 7-9
U laat hom heers oor die werk van U hande, skape en beeste, alles; selfs die diere in die veld, die voëls in die lug, die visse in die see wat die oseane deurkruis.

6 EIENDOMSKOMMISSIE WERKSAAMHEDE
Toesig oor die toestand van Kerkgeboue en die Pastoriëe; Instandhouding van alle eiendomme en los bates; Verkryging van eiendom / los bates; Vervreemding van eiendom / los bates; Onderhandelings en finalisering van huurkontrakte met verskillende huurders.

7 TUINBOUKOMMISSIE WERKSAAMHEDE
Beplanning van kerk se tuine; Versorging van tuine – skoonmaak, snoei; Uitbreiding van tuine - aanplantings

8 HOE KAN U INSKAKEL…. Deur jou kundigheid aan te bied aan die kommissie; Deur jou kennis te deel t.o.v. instandhouding; Deur hulp aan te bied met instandhouding van toerusting; Deur vir die kommissie te bid vir insig; Deur te kom help met snoei van die bome onder leiding van Tuinboukommissie;

9 KONTAK BESONDERHEDE Indien u sou belangstel om by die kommissies betrokke te raak kan u skakel: Eiendomskommissie – Willie Esterhuizen Telefoon (h) Selfoon Tuinboukommissie – Leon Cloete Telefoon (h) Selfoon


Download ppt "EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE"

Verwante presentaties


Ads door Google